0 (getal)

0 (getal) – 0
Orde nulde

Syfers: 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

10 20 30 40 50 60 70 80 90

0 (nul) is 'n getal wat 'n leë hoeveelheid verteenwoordig. Met posisionele notasie soos die Hindoe-Arabiese syferstelsel, 0 dien ook as 'n plekhouer syfer, wat werk deur syfers links van 0 te vermenigvuldig met die grondtal, gewoonlik met 10.

As 'n getal vervul 0 'n sentrale rol in wiskunde as die additiewe identiteit van die heelgetalle, reële getalle en ander algebraïese strukture.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy